Jou vriendelike, Afrikaanse Leefstyl & Trou Fotograaf in Brits
My naam is Renè Lourens en ek is die passievolle kunstenaar agter die kamera.
In 2020 was ek aangewys as een van die Top 20 Fotograwe vir Leefstyl & Trou Fotografie vir PPMC Magazine.
My passie is Leefstyl Fotografie wat paartjies, gesinne, verlowing en matriekafskeid insluit.
My werkstyl is met natuurlike lig, Laat middag net voor sonsak, om vir jou die mees professionele kwaliteit foto's te verskaf.
Kontak fotograaf om jou sakpas pakket te bou
(enige ekstra verwerkbare foto's sal ook aan die klient gegee word)
10 ure dekking
R650 ekstra per uur
Ingesluit Pre-Wedding/Engagement Shoot
Aantrek van Bruid en Bruidegom
Onthaal Dekor & Seremonie
Groep Foto's
Bruid en Bruidegom alleen
Onthaal & Toesprake
Dansbaan open
Ruiker & Kousband gooi
Troukoek Sny
Fotograaf verdaag
Canvas beskikbaar op aanvraag
(enige ekstra verwerkbare foto's sal ook aan die klient gegee word)
5 ure dekking
R650 ekstra per uur
Aantrek van Bruid en Bruidegom
Onthaal Dekor & Seremonie
Groep foto's
Bruid en Bruidegom alleen
Eie USB / R150 ekstra vir USB
Canvas beskikbaar op aanvraag
(enige ekstra verwerkbare foto's sal ook aan die klient gegee word)
3 ure dekking
R650 ekstra per uur
Onthaal Dekor & Seremonie
Groep Foto's
Bruid en Bruidegom alleen
Eie USB / R150 ekstra vir USB
Canvas beskikbaar op aanvraag
(enige ekstra verwerkbare foto's sal ook aan die klient gegee word)
3 ure dekking
R650 ekstra per uur
Seremonie
Groep Foto's
Bruid en Bruideom alleen
Eie USB / R150 ekstra vir USB
Canvas beskikbaar op aanvraag
(enige ekstra verwerkbare foto's sal ook aan die klient gegee word)
1.5 ure
Onthaal dekor
Bruid en Bruidegom alleen
Eie USB / R150 ekstra vir USB
Canvas beskikbaar op aanvraag
(enige ekstra verwerkbare foto's sal ook aan die klient gegee word)
30 minute
Maks 6 mense / R50 ekstra p/p
Venue opsies beskikbaar
Klient kan eie venue kies
Klient verantwoordelik vir enige addisionele venue koste
Eie USB / R150 ekstra vir USB
Canvas beskikbaar op aanvraag
(enige ekstra verwerkbare foto's sal ook aan die klient gegee word)
30 minute
Klient reel self by venue
Reiskoste word apart bereken

15 minute

R750 eerste uur
R450 per uur ekstra
Reiskoste word apart bereken
Eie USB / R150 ekstra vir USB
Canvas beskikbaar op aanvraag
TERMES EN VOORWAARDES
🔒 Besprekings & Betaling
R1 500 deposito (behalwe Elopement-pakket) om jou datum te bespreek – nie terugbetaalbaar.
Volle betaling word vereis voor die fotosessie.
Die deposito verseker jou plek op my kalender en keer ander besprekings vir daardie datum.
⏱ Foto-aflewering & Verwerking
Lewertyd: Troues:3 tot 6 weke.
Lewertyd: Fotosessies: 3 weke
Die prys sluit nie net die sessie in nie, maar ook die ure se verwerking vir topgehalte beelde.
Foto’s word deur my gekies volgens professionele oordeel vir verwerking.
Ekstra foto's: R100 elk | Herverwerking: R60 elk.
📸 Fotosessie-beplanning
Beste tye vir foto’s: Somer: 17:30 – 18:30 Winter: 16:30 – 17:30, fotograaf kies venue / voorstelle is welkom
Reël asseblief dat die seremonie en bruidspaar beskikbaar is in daardie tydgleuf.
Iemand (bv. seremoniemeester) moet help om groepsfoto’s te reël.
Die dagprogram moet vooraf bevestig word – afwykings kan lei tot voortydige vertrek, en addisionele kostes.
🥂 Tydens die Troue
Sitplek by onthaal en toegang tot water vir die fotograaf is vereistes.
🎨 Styl & Regte
Sommige foto’s sal swart-en-wit wees as deel van my styl.
Laat weet vooraf as jy net kleurfoto’s verkies – herverwerking kos ekstra.
Geen rou/onverwerkte foto’s sal gelewer word nie.
Alle foto’s bly my eiendom en is onder kopiereg.
🚗 Reiskoste & Kansellasie
Reiskoste: R5 per km.Kansellasie: 50% fooi.
Geen terugbetaling, maar jy kry krediet vir ’n toekomstige sessie.
📢 Bemarkingsgebruik
Met betaling stem jy in dat foto’s gebruik mag word vir sosiale media en bemarking.
BANK BESONDERHEDE
RC LOURENS
CAPITEC SPAAR
REKENING: 1277700794
TAKKODE: 47000
·
Office: Brits, North West
062 152 6960
Email: reneclourens@gmail,com
Site: www.rlophotography.co.za
Facebook
Instagram
WhatsApp